Drakensberg Ballooning offers scenic hot air balloon flights over KwaZulu-Natal with panoramic views stretching from the Amphitheatre in the Northern Drakensberg to Giants Castle in the Southern Drakensberg of South Africa.
Miskien het dit iets te doen met die kurwe van die aarde, maar om uit ‘n lugballon ondertoe te kyk laat ‘n mens baie klein voel. Vroegoggend, sonsopkoms, die ongelooflike stilte word slegs nou en dan onderbreek deur die geblaas van die brander en af en toe ‘n skril roep van ‘n voël.
Die opwinding is ongelooflik terwyl jy rustig bo die aarde sweef met die majestueuse Drakensberge op die horizon.
Drakensberg Ballooning
Loading…
No Records Found
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Maps failed to load
Sorry, unable to load the Maps API.